Lansing 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Michigan Koördinate  Stigting 1835 Inkorporasie 1859 Oppervlakte:    - Totaal 95 vk km  Hoogte bo seevlak 262 m Bevolking:    - Totaal (2013) 113 996  - Bevolkingsdigtheid 1 224,1/vk km Tydsone OST (UTC -5) Somertyd ODT (UTC -4) Burgemeester Virg Bernero (D) Amptelike Webwerf lansingmi.gov

Lansing is die hoofstad van die deelstaat Michigan. Die eerste woning is reeds in 1843 gebou en die stad is vernoem na Lansing in New York. Dit het in 1847 die hoofstad van die staat geword en het in 1859 stadstatus verkry.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 312.

Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Michigan