Springfield 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Illinois County Sangamon Koördinate Gestig op 10 April 1821 Geïnkorporeer op 2 April 1832 Oppervlakte: - Totaal 170 vk km Hoogte bo seevlak 170 m Bevolking: - Totaal (2013) 117 006 - Bevolkingsdigtheid 755/vk km Tydsone SST (UTC -6) Somertyd SDT (UTC -5) Burgemeester J. Michael Houston (R) Amptelike Webwerf springfield.il.us
Springfield is die hoofstad van die deelstaat Illinois en is naby die Sangamonrivier geleë. Die stad is bekend as die woonplek en plek van ter aarde bestelling van Abraham Lincoln. Die eerste inwoners het in 1818 hier gearriveer vanaf Suid-Carolina. Jagters vanaf Virginië en Kentucky het gereeld deur die nedersetting beweeg en in 1823 het die dorp die County administratiewe setel geword. In 1832 het die nedersetting amptelik dorpstatus gekry en in 1837 het die dorp Illinois se hoofstad geword. In 1840 het dit stadstatus verwerf.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 21, Bladsy 462.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Illinois