Topeka 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Kansas County Shawnee Koördinate Stigting 1854 Inkorporasie 1857 Oppervlakte: - Totaal 159,21 vk km Hoogte bo seevlak 288 m Bevolking: - Totaal (2013) 127 679 - Bevolkingsdigtheid 818/vk km Tydsone SST (UTC -6) Somertyd SDT (UTC -5) Burgemeester Michelle De La Isla (D) Amptelike Webwerf topeka.org
Topeka is die hoofstad van die deelstaat Kansas. Spaanse verkenners het reeds in die 16de eeu hier kom soek na goud. Eers gedurende die Kaliforniese goudstormloop was hier gereeld blankes teenwoordig. In 1854 het die Federale Regering eers die gebied oop verklaar vir bewoning en gedurende daardie jaar is die dorp uitgemeet. Die dorp het in 1861 die hoofstad geword toe Kansas tot die Federasie as 'n deelstaat toegelaat is.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 362.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Kansas