Die Nissan Pathfinder is 'n oorkruis SNV wat sedert 1985 deur Nissan vervaardig word. Dit is afgelei van Nissan se kompakte bakkieplatform. Die Pathfinder pas in grootte tussen die Nissan Murano en Armada of Patrol, maar sy prys tussen is die Xterra en Murano. Die Pathfinder se tradisionele Japannese mededinger is die Toyota 4Runner.
Verwysings
Pathfinder