Die Grootoog-tuna (Thunnus obesus) is 'n roofvis wat voorkom in warm water van die Atlantiese-, Indiese- en Stille oseane, verkieslik 17° tot 22 °C. In Engels staan die vis bekend as Bigeye tuna.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Thunnus-obesus.html
Kategorie:Beenvisse