Arcangelo Corelli (17 Februarie 1653 - 8 Januarie 1713) was 'n Italiaanse violis en komponis. Van die belangrikste Italiaanse musiekstukke van die Barok-tydperk is deur hom gekomponeer. Hy was ook as 'n vioolspeler van formaat. Ander violiste het van sy styl geleer en sodoende die kuns van die viool bemeester. Sy werke sluit sonates en concerto grossi (groot orkeste) in. Die bekendste hiervan is moontlik die La Folia Sonate vir viool.

Eksterne skakels

Kategorie:Italiaanse komponiste Kategorie:Barokkomponiste Kategorie:Geboortes in 1653 Kategorie:Sterftes in 1713