Die Suidelike blouvin-tuna (Thunnus maccoyii) is 'n roofvis wat voorkom in matige tot koue water van die Atlantiese-, Indiese- en Stille oseane. In Engels staan die vis bekend as Southern bluefin tuna.

duimnael|links|Afname in vangste

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Thunnus-maccoyii.html

Kategorie:Beenvisse