duimnael|Ontwikkeling van Suid-Afrika se bevolking duimnael|Bevolkingsdigtheid:

Bevolkingsyfers Bevolking

Jaarvansensus Bevolking1904 5 175 463 1911 5 972 757 1921 6 927 4031936 9 587 8631946 11 415 9251951 12 671 4521960 15 994 1811970 21 402 4701996 40 585 5682001 44 819 7772011 51 770 560

Historiese sensusse

1904-sensus Suid-Afrikaanse bevolkingsyfers vir die 1904-sensus. Bron:Smuts I: The Sanguine Years 1870–1919, W.K. Hancock, Cambridge University Press, 1962, pg 219 KolonieKaapkolonieNatalTransvaalkolonieOranjerivierkolonie Totaal PersentasieSwartes  1 424 787 904 041 937 127 225 101 3 491 056 67.5%Blankes 579 741 97 109 297 277 142 679 1 116 805 21.6%Bruines 395 034 6 686 24 226 19 282 445 228 8.6%Asiërs 10 242 100 918 11 321 253 122 734 2.4%Totaal 2 409 804 1 108 754 1 269 951 387 315 5 175 463 100.0%% van Suid-Afrika 46.6% 21.4% 24.5% 7.5% 100%

1960-sensus Bronne: Statesman's Year-Book 1967–1968;The Statesman's Year-Book, 1967–1968 (104th annual edition), edited by S.H. Steinberg, Macmillan, London; St. Martin's Press, New York, 1967, pages 1405–1424 Europa Year Book 1969 The Europa Year Book 1969, Volume II: Africa, The Americas, Asia, Australasia, Europa Publications, London, 1969, page 1286 KolonieKaapkolonieNatalTransvaalkolonieOranjerivierkolonie Totaal PersentasieSwartes 3 011 080 2 199 920 4 633 378 1 083 886 10 928 264 68.3%Blankes 1 003 207 340 235 1 468 305 276 745 3 088 492 19.3%Bruines 1 330 089 45 253 108 007 25 909 1 509 258 9.4%Asiërs 18 477 394 854 63 787 7 477 125 3.0%Totaal 5 362 853 2 980 262 6 273 477 1 386 547 16 003 139 100.0%% van Suid-Afrika 33.5% 18.6% 39.2% 8.7% 100.0%

Ouderdom- en geslagsverspreiding

(2011-sensus) Ouderdomsgroep Manlik Vroulik (persentasie) Vroulik Totaal Persentasie van Suid-Afrika. onder 5 2 867 58549.6%2 817 867 5 685 452 11.0% 5–9 2 425 18149.7%2 394 570 4819751 9.3% 10–14 234 427549.0%2 250 611 4 594 886 8.9% 15–19 2 498 57250.1%2 504 905 5 003 477 9.7% 20–242 694 64649.9%2 679 896 5 374 542 10.4% 25–292 542 68249.7%2 516 635 5 059 317 9.8% 30–342 036 20649.5%1 992 804 4 029 010 7.8% 35–391 709 34750.7%1 758 420 3 467 767 6.7% 40–441 402 32852.4%1 546 291 2 948 619 5.7% 45–491 195 74054.4%1 424 543 2 620 283 5.1% 50–541 011 34954.4%1 206 940 2 218 289 4.3% 55–59 811 95054.8%985 458 1 797 408 3.5% 60–64612 36455.8% 773 404 1 385 768 2.7% 65–69401 54858.1%556 256 957 804 1.9% 70–74293 49860.8%454 832 748 330 1.4% 75–79165 28365.7%315 984 481 267 0.9% 80–84100 69468.8%222 222 322 916 0.6% 85-plus75 54370.5%180 130 255 673 0.5% Totaal25 188 791 51.3% 26 581 769 51 770 560 100%

Etniese groepe

Tale

Daar word vele tale in Suid-Afrika gepraat. Daar is elf amptelike tale en ander nie-amptelikes. Dit maak Suid-Afrika die land ter wêreld met die tweede meeste amptelike tale (na Indië). Twee van die amptelike tale (Afrikaans en Engels) is van Germaanse oorsprong, die ander nege vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Taal 2001-sensus 2011-sensus VeranderingZoeloe23,8%22,7%-1,1%Xhosa17,6%16,0%-1,6%Afrikaans13,3%13,5%+0,2%Engels8,2%9,6%+1,4%Noord-Sotho 9,4%9,1%-0,3%Tswana8,2%8,0%-0,2%Suid-Sotho7,9%7,6%-0,3%Tsonga4,4%4,5%+0,1%Swazi2,7%2,5%-0,2%Venda2,3%2,4%+0,1%Suid-Ndebele1,6%2,1%+0,5%Ander tale0,5%2,1%+1,6%Totaal100,0%100,0%

CIA World Factbook demografiese statistiek

Ouderdomstruktuur: (2001) 0-14 jaar: 32,1% (manlik 7,17 miljoen/vroulik 7,21 miljoen) 15-64 jaar: 63% (manlik 13,49 miljoen/vroulik 14,74 miljoen) 65 jaar en oor: 4,9% (manlik 0,8 miljoen/vroulik 1,39 miljoen)

Bevolkingsgroeikoers:: 1,06% (2006)

Geboortesyfer: 17,94 geboortes/1,000 bevolking (2007) 20,63 geboortes/1,000 bevolking (2001)

Sterftesyfer: 12,6 sterftes/1 000 bevolking (2006)

Sterftes 567 488 (2004) 599 000 (2006)

Swerfsyfer: -0,16 migrante/1 000 bevolking (2006) -1,56 migrante/1 000 bevolking (2002)

Geslagsverhouding: by geboorte: 1,02 manlik/vroulik onder 15 jaar: 1,01 manlik/vroulik 15-64 jaar: 0,95 manlik/vroulik 65 jaar en oor: 0,63 manlik/vroulik

totale bevolking: 0,95 manlik/vroulik (2006)

Kindersterftesyfer: totaal: 42,5 sterftes/1 000 geboortes manlik: 47,4 sterftes/1 000 geboortes vroulik: 37,4 sterftes/1 000 geboortes (2003)

Lewensverwagting teen geboorte: totale bevolking: 50,7 jaar manlik: 49,0 jaar vroulik: 52,5 jaar (2006)

Vrugbaarheidsyfer: 2,33 kinders/vrou (2010) 2,7 kinders/vrou (2006) 2,9 kinders/vrou (2001)

MIV/VIGS: Voorkoms by mense 2 jaar en ouer: 10,8% (2005) mense met MIV/VIGS: 5,2 miljoen (2006-raming.) VIGS-sterftes: 336 000 (2006 MRC-raming) VIGS-sterftes: 345 640 (ASSA2003-raming vir 2006)

Nasionaliteit: selfstandige naamwoord: Suid-Afrikaanse(s) byvoeglike naamwoord Suid-Afrikaanse

Etniese groepe: swart 79,5%, wit 9,2%, kleurling 8,9%, Indiër 2,5% (2006)

Gelowe: sien:

ZCC-Sioniste 11,1%, Charismatiese 8,2%, Rooms-Katolieke 7,1%, Metodiste 6,8%, Nederduits Gereformeerdes 6,7%, Anglikane 3,8%, ander Christelike 36%, Moslems 1,5%, Hindoes 1,2%, Jode 0,3%, ander 2%, gespesifiseerde 1,4%, geen 14,9% (2001 sensus). Volgens 'n Win-Gallup internasionale religieusheid- en ateïsme-indeksmeningspeiling in 2012 is religieusheid in Suid-Afrika op 'n dalende koers, met 'n syfer van 64% religieuses in 2012 teenoor 83% in 2005.

Tale: Sien tale in Suid-Afrika 11 amptelike tale: Afrikaans, Engels, Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Noord-Sotho, Suid-Sotho, Swazi, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa, Zoeloe. Ander tale insluitende San-dialekte, Portugees, Duits en Hindi.

Geletterdheid: definisie: 15 jaar en ouer wat kan lees en skryf in 2003totale bevolking: 86,4%manlik: 87%vroulik:'' 85,7%

Verwysings

Eksterne skakels