Die woord Engels kan beteken:

Die mense van Engeland as 'n etniese groep. Vanaf of verwant aan Engeland (of verkeerderlik, alhoewel algemeen gebruik, die Verenigde Koninkryk) Die Engelse taal, wat ook mag beteken: Afrika-dialekte van Engels Amerikaanse Engels Australiese Engels Britse Engels Kanadese Engels Karibiese Engels Hiberno-Engels Indiese Engels Middel-Engels Moderne Engels Nieu-Seelandse Engels Oud-Engels Pakistanse Engels Suid-Afrikaanse Engels Friedrich Engels, 'n vriend van Karl Marx