Fort Worth is die vyfde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. In 2010 het die stad 'n bevolking van 741 206 gehad: 61,1% wit, 18,9% swart of Afro-Amerikaans, 0,6% Amerikaanse inboorlinge, 3,7% Asiaties en 3,1% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 34,1% van die bevolking uitgemaak.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Texas