Die Audi 100 en Audi 200 is as luukse motors vervaardig in modeljare 1968-1994 deur Audi, 'n afdeling in die Volkswagengroep. Die C2 en C3 modelle van die Audi 100 is van 1984 tot 1988 in die Verenigde State van Amerika as die Audi 5000 verkoop, en in Suid-Afrika as die Audi 500.
100