David Cross is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse komediant en akteur. Hy was veral bekend vir sy rol in Mr. Show with Bob and David (1995-1998), Arrested Development (2003-2006), Alvin and the Chipmunks (2007), Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009), en Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011).

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu