Jason Michael Lee (* 25 April 1970– ) is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse komediant en akteur. Hy was veral bekend vir sy rol in My Name Is Earl (2005-2009), The Incredibles (2004), Underdog (2007), Alvin and the Chipmunks (2007), Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009), en Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011).
Filmografie Televisiereekse 2025: The Residence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu