Chirundu kan verwys na 'n paar plekke:
Chirundu, Zimbabwe, 'n nedersetting en grenspos in Zimbabwe aan die Zambezirivier-vallei. Chirundu, Zambië, 'n nedersetting en grenspos in Zambië aan die Zambezirivier-vallei. Chirundu-kloof in die Zambezirivier-vallei.