Klas 31 is 'n tipe diesellokomotief - tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. In Junie en Julie 1958 is vyf-en-veertig Klas 1-DE General Electric tipe U12B diesel-elektriese lokomotiewe in diens geplaas. Hulle is later geherklassifiseer as Klas 31-000 en gehernommer.
Bron Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine