Sir George Werner Albu (1905 - 1963) was 'n goudnyweraar en die seun van sir George Albu. Hy is in Johannesburg gebore. Hy studeer in Johannesburg en Engeland. Hy word die bestuurder die General Mining and Finance Corporation en volg sy vader op as voorsitter. Tydens die Tweede Wêreldoorlog veg hy in die Midde Ooste. Hy pleeg in 1963 selfmoord as gevolg van swak gesondhied.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1963