Die Klas 10 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is.

in 1904 het die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë vyftien Klas 10 stoomlokomotiewe met 'n 4-6-2 "Pacific"-tipe wieluitleg in diens geplaas. In 1912, toe hulle opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer maar het hul Klas 10 klassifikasie behou. pp. 51-52

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine