Prins Arthur van Connaught (1883 - 1938) was die derde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika. Hy is gebore in Windsor, Engeland en is die seun van die Hertog van Connaught. Hy was die Goewerneur-generaal en Hoë Kommissaris van 1920 tot 1924.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Britte in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Britse militariste Kategorie:Britse politici Kategorie:Goewerneurs-generaal van Suid-Afrika Kategorie:Huis van Windsor Kategorie:Kolonels Kategorie:Prinse Kategorie:Geboortes in 1883 Kategorie:Sterftes in 1938