duimnael|regs|'n Metaal-draadjie met 'n massa van 1 mg, langs 'n vuurhoutjie geplaas vir skaal 'n Milligram is 'n miljoenste van 'n kilogram of 'n duisendste van 'n gram en word geskryf as mg.

Die milligram is 'n eenheid van massa en 'n afgeleide eenheid van die SI-stelsel.

Die hoër eenheid is die gram: 1 gram = 1000 mg Die laer eenheid is die mikrogram: 1 mg = 1000 μg

Kategorie:Afgeleide SI-eenhede