Miljoen is 'n hooftelwoord wat in Afrikaans gebruik word vir 1 000 000 (106). 'n Miljoen rand is byvoorbeeld R 1 000 000,00. Hierdie natuurlike getal volg op 999 999 en word deur 1 000 001 gevolg.

Die getal het die volgende elementêre eienskappe: 1 000 000 = 106 1 000 000 = 1000 × 1000 (=10002) 1 000 000 = 26 × 56 (ontbinding van priemfaktore)

Wikimedia Commons bevat media in verband met 1000000 094423180410001220008

Verwysings

Kategorie:Getalle