Die kentrosourus is 'n uitgestorwe dinosourus en is familie van die stegosourus.

Saam met mense? duimnael|links|Grootte in vergeling met 'n mens

'n Ierse skrywer het in 900 n.C. aangeteken van 'n ontmoeting wat hy gehad het met 'n groot dier met "yster" op sy stert wat agtertoe wys. Sy kop was amper in die vorm van 'n perd se kop. Dit het dik bene met 'n sterk kloue gehad. Hierdie besonderhede stem ooreen met kenmerke van dinosourusse soos die kentrosourus en stegosourus. Beide het skerpgepunte stekels op hul sterte gehad, dik bene, sterk kloue en lang skedels. Taylor, P.S., 1989. The great dinosaur mystery and the Bible, Chariot Victor Publishing, Colorado Springs, USA, p. 43.

Voetnotas

Eksterne skakels

Kategorie:Stegosauria