Aeolis Palus is ’n vlakte tussen die noordelike wal van die Gale-krater en die noordelike voetheuwels van Aeolis Mons op Mars.

Nasa het in Augustus 2012 ’n verkenningstuig op die vlakte geland om die gebied te ondersoek. Curiosity sou Aeolis Palus as deel van ’n wetenskapsending van twee jaar verken, maar was na 13 jaar of 4800 Marsdae (d.i. 2025) steeds operasioneel. In 2025 was dit steeds besig om Mount Sharp binne die krater te verken.

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Oppervlakkenmerke van Mars