'n Oviraptor is 'n uitgestorwe genus van theropoda-dinosourusse. Hulle het ongeveer 75 miljoen jaar gelede in die gebied van die huidige Mongolië geleef.
duimnael|links|Grootte in vergeling met 'n mens
Kyk ook Klassifikasie van dinosourusse
Eksterne skakels
Kategorie:Theropoda