alt-J (ook bekend as ∆) is 'n Engelse indie rock-groep wat in 2007 gestig is. Die groep bestaan uit Joe Newman (voorsang, kitaar), Thom Green (klawerbord, agtergrondsang) en Gus Unger-Hamilton (tromme). Gwil Sainsbury is 'n gewese lid en het in Januarie 2014 die groep verlaat.

Diskografie Albums 2012 - "An Awesome Wave" 2014 - "This Is All Yours" 2017 - "Relaxer" 2022 - "The Dream"

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Engelse musiekgroepe