Die 17de Dinastie (ook Dinastie XVII geskryf; van 1580 tot 1550 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk regeer het.
Geskiedenis Tydens die 17de Dinastie was Egipte verdeel tussen ’n aantal klein Hyksos-koninkryke. Die laaste twee konings van die dinastie het die Hyksos-heerskappy van Egipte teengestaan en ’n oorlog begin wat die Hyksos-konings sou verdryf en ’n tydperk inlui bekend as die Nuwe Ryk.
Kamose, die tweede oudste seun van Seqenenre Tao, was die broer van Ahmoses I – die eerste koning van die 18de Dinastie.
Heersers Bekende heersers van die 17de Dinastie was:
! scope=col width="20%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Horusnaam ! scope=col width="20%" | 24px Bewind
|Rahotep || Sechemre-wahchaw || c. 1585 v.C |- |Sobekemsaf I || Sechemre-wadjkhaw|| 7 jaar |- |Sobekemsaf II || Sechemre-sjedtawy || |- |Antef || Sechemre-wepmaat || |- |Antef || Noebcheperre || |- |Sechemre-Heroehirmaat Intef || Sechemre-heroehermaat || |- |Ahmose || Senachtenre || 1 jaar |- |Seqenenre Tao ||Seqenenre || c. 1560, 4 jaar |- |Kamose || Wadjcheperre || 1555 tot 1550 v.C., 5 jaar
Verwysings
17