Penistone (uitgespreek /ˈpɛnɨstən/; PEN-is-ten) is 'n dorp met 10 101 inwoners2001-sensus - besoek 17 September 2014 (2001) in die Engelse graafskap Suid-Yorkshire. Gevind op die suidelike oewer van die Don-rivier, die dorp is 13 km (8 myl) wes van Barnsley en 27 km (17 myl) noord-oos van Glossop geleë. Die omliggende gebied is meestal landelik met waterryk grond vir boerdery.

Bekende inwoners Kate Rusby - volksmusiek sangeres John Stones - sokker speler Chris Morgan - sokker speler

Susterstede Grindavik, Ysland

Eksterne skakels VisitPenistone.co.uk PenistonFM - die plaaslike radiostasie

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Suid-Yorkshire