Henodus chelyops was ’n spesie seereptiele van die uitgestorwe orde Placodontia. Dit het in die Laat Triasperiode voorgekom en fossiele daarvan is in Tübingen, Duitsland, ontdek. Dit was sowat ’n meter lank.
Kategorie:Reptiele Kategorie:Uitgestorwe reptiele Kategorie:Tübingen