Utatsusaurus, of die oetatsoesourusse, is die vroegste bekende vorm van Ichthyopterygia (die groep seereptiele wat die Ichthyosaurus insluit). Dit het 245 miljoen tot 250 miljoen jaar gelede tydens die vroeë Triasperiode gelewe.
Kategorie:Uitgestorwe reptiele