Die 15de Dinastie (ook Dinastie XV geskryf; omstreeks 1650-1550 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk regeer het.
Dit was die eerste Hyksos-dinastie en hulle het van Avaris af regeer. Hulle het nie beheer oor die hele land gehad nie. Hulle het verkies om in Noord-Egipte te bly omdat hulle die land van die noordooste af binnegekom het. Die name en volgorde van die konings is nie heeltemal seker nie.
Heersers
! scope=col width="30%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Bewind
| Salitis
| Sakir-Har | Chronologiese posisie onseker.
| Chyan
| Apepi | c. 1590?-1550 v.C. |- | Chamoedi | c. 1550-1540 v.C.
Verwysings
15