Oestradiol 180px|Oestradiol in 3D voorgestel 180px|Chemiese struktuur Chemie IUPAC sistematiese naam (17β)-estra-1,3,5(10)-triene-3,17-diol Chemiese formule C18H24O2 Molêre massa 272.38 g/mol CAS registernommer 50-28-2 Farmakokinetika Roete van toediening Mondelings, transdermaal Biobeskikbaarheid 97–99% is gebonde Metabolisme lewer Eliminasie-halfleeftyd ~13-17 uur Uitskeidingsroete urine en sweetkliere
Oestradiol, of meer presies, 17β-oestradiol, is 'n menslike geslagshormoon en steroïed, en die primêre vroulike geslagshormoon. Dit is genoem na en is belangrik in die regulering van die estrus en menstruele vroulike reproduktiewe siklusse. Oestradiol is noodsaaklik vir die ontwikkeling en instandhouding van die vroulike voortplantingstelsel se weefsel, maar dit het ook belangrike effekte in baie ander weefsel, insluitend been. Terwyl estrogeenvlakke in mans heelwat laer is as in vergelyking met vroue, het oestrogene ook noodsaaklike funksies in mans. Oestradiol word in die meeste vertebrata gevind sowel as baie skaaldiere, insekte, visse en ander diere.
Kategorie:Geneesmiddels Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys