Ichthyosaurus, of die igtiosourusse (uitspraak: IG-tie-oe-SOU-russe), was 'n genus van Ichthyosauria, 'n orde seereptiele wat sowat 250 miljoen jaar gelede tydens die Mesosoïese Era floreer het. Die naam beteken "visreptiel".

Eksterne skakels

Kategorie:Uitgestorwe reptiele