duimnael|links|Rekonstruksie Preondactylus, of die preondaktiele, was 'n genus van die orde Pterosauria, 'n groep uitgestorwe vlieënde reptiele. Hulle het lang sterte gehad en het sowat 228 miljoen jaar gelede tydens die laat Triasperiode gelewe.

Kategorie:Pterosouriërs