Gebeure Die Hsiung-nu (Xiongnu) verloor die mag oor Chü-shih (Jushi) en daarmee die greep op die Westelike Gebiede. Die Han gebruik nou hulle invloed in hierdie gebiede uit te brei.The Cambridge History of Early Inner Asia Armenian Research Center collection , Cambridge University Press, 1990, ,
Geboortes Prins Ptolemy van Egipte, later Farao Ptolemeus XIV van Egipte (of 59 v.C.) (†. 44 v.C.)
Sterftes
Verwysings