Gebeure Griekeland Meleager van Gandara publiseer sy Stephanos (die Krans), die vroegste bekende budel van Griekse digkuns. Italia Volaterrae en Nola gee hulle oor, wat die geweld in Italia beëindig.The End of the Roman Republic, 146 to 44 BC: Conquest and Crisis Edinburgh history of ancient Rome , Edinburgh University Press, 2013, , Sulla se diktatorskap word beëindig Carbo, wat na Sisilië gevlug het, word daar deur Pompeius gevang en tereggestel. Hispania Slag van die Baetis (Guadalquivir) – Quintius Sertorius, 'n Marius aanhanger, kom in opstand in Lusitania en verslaan die Romeinse goewerneur L. Fufidas.A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle East , ABC-CLIO, 2009, ,
Egipte Na Ptolemeus IX se dood word Berenice III die heersende koningin, maar sy word gedwing te aanvaar dat haar stiefseun Ptolemeus XI uit Rome terugkeer en trou met hom. Ptolemeus XI laat Berenice III vermoor. Die dood van Berenice lei tot 'n opstand in Alexandrië waarin Ptolemeus XI gedood word. Ptolemeus XI se testament bepaal dat Rome sy erfgenaam is, hoewel daar twyfel is oor die egtheid daarvan. Ptolemeus XII Auletes word farao.
Geboortes
Sterftes Caecilia Metella Dalmatica Berenice III Ptolemeus XI
Verwysings