Vir die treinstasie in Kaapstad, sien Rosebank-treinstasie (Kaapstad)
Rosebankstasie is 'n stasie op die Gautrein hoëspoedtreinroete in Rosebank, Gauteng. Die stasie is op 2 Augustus 2011 voltooi en geopen.
Eksterne skakels Amptelike Gautrein-webwerf
Kategorie:Gautrein