Magic! (ook bekend as MAGIC!) is 'n Kanadese reggae fusion-groep wat in 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Nasri Atweh (voorsang, kitaar), Mark Pellizzer (kitaar, agtergrondsang), Ben Spivak (baskitaar, agtergrondsang) en Alex Tanas (tromme, agtergrondsang). Hulle het wêreldwyde bekendheid verwerf met die vrystelling van hul nommer een-enkelsnit "Rude".
Diskografie Albums 2014 - "Don't Kill the Magic" 2016 - "Primary Colours" 2018 - "Expectations"
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Verwysings
Kategorie:Kanadese musiekgroepe