200px William Orpen
Engelse skilder
Gebore 27 November 1878 in Stillorgan, Ierland, Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland
Oorlede 29 September 1931 in Londen, Verenigde Koninkryk
Kunsstroming Impressionisme
Bekende werke 200px The Signing of Peace in the Hall of Mirrors (1919) Sir William Newenham Montague Orpen KBE RA (* 27 November 1878 in Stillorgan in die graafskap Dublin (tans graafskap Dun Laoghaire-Rathdown), Ierland; † 29 September 1931 in Londen) was 'n Britse skilder van Ierse afkoms en een van die belangrikste verteenwoordigers van impressionisme in Groot-Brittanje. Naas landskapstonele en talle portrette was Orpen gedurende die Eerste Wêreldoorlog by die Britse regering se War artist-projek betrokke en het op die westelike front 'n groot verskeidenheid oorlogskilderye geskep.
Kategorie:Engelse skilders Kategorie:Geboortes in 1878 Kategorie:Sterftes in 1931