Franklin John "Frank" Gorshin, Jr. was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as die "Riddler" in die Batman-reeks op TV.

Gorshin is op 5 April 1933 in Pittsburgh, Pennsilvanië gebore en studeer aan die Peabody Hoërskool en die Carnegie Mellon Universiteit. Hy was van 1957 tot sy dood met Christina Randazzo getroud. Hulle het een seun, Mitchell Gorshin, gehad. Gorshin is op 17 Mei 2005 op 72-jarige ouderdom in Burbank, Kalifornië aan longkanker oorlede.

duimnael|links|Gorshin as die "Riddler", Augustus 1967

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu