Die Klas GCA Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas was in 1927 tot 1928 deur Friedrich Krupp AG tot dieselfde spesifikasie as Klas GC gebou. Hulle het egter slegs dieselfde gelyk met verskillende konstruksies. Daar is 39 lokomotiewe afgelewer. Hulle het meestal in KwaZulu-Natal rondom Durban, die Suidkus, Pietermaritzburg op die Donnybrook-Underberg en Greytown-Mount Alida sylyne gewerk. 'n Paar het ook op die Nelspruit-Graskop lyn diens gedoen. Hulle is almal in 1975 uit diens onttrek.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine