Die Klas GF Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is vir beide goedere en passasierdienste met 'n uitleg van . Die spesifikasie vir die klas was opgestel deur kol. F.R. Collins. Die eerste bestelling van 37 lokomotiewe was in 1927 afgelewer deur die Duitse maatskappy Hanomag, gevolg deur 'n verdere 18 in 1928. Die maatskappy Maffei het 'n verdere 10 afgelewer later in 1928. Die lokomotiewe is toegerus met Walschaerts-klepratwerk en gebruik superverhitte stoom. Die lokomotiewe het diens gedoen in KwaZulu-Natal, die ou Transvaal, Vrystaat en die Oos-Kaap. Hulle is in 1979 uit diens gestel.
Galery
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine