Hiëraties (Grieks: ἱερατικά, hieratika; letterlik "priesterlik") is ’n kursiewe skryfstelsel wat in Antieke Egipte en Nubië gebruik is. Dit het saam met kursiewe Egiptiese hiërogliewe ontwikkel.Goedicke, Hans, 1988. Old Hieratic Paleography, Halgo, Inc., Baltimore. Ble. vii–viii

Dit is hoofsaaklik deur skribas van die tyd op papirus gebruik om vinnig te skryf, sonder om die tydsame hiërogliewe te gebruik.

Verwysings

Kategorie:Abjads Kategorie:Antieke Egipte