Die Slag by Waterloo was 'n veldslag wat op Sondag, 18 Junie 1815 naby Waterloo in die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (hedendaagse België) plaasgevind het. Die Franse magte onder bevel van Napoleon is verslaan deur die leërs van die Sewende Koalisie, 'n kombinasie van 'n Anglo-geallieerde leër onder leiding van Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, en 'n Pruisiese leër onder leiding van Gebhard Leberecht von Blücher.

Eksterne skakels

Waterloo Kategorie:Geskiedenis van Frankryk Kategorie:Geskiedenis van Nederland Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Pruise Kategorie:Wallonië Kategorie:Waals-Brabant