Die Klas GDA Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas is bestel as 'n Klas GD-spesifikasie maar was nie suksesvol nie. Slegs vyf lokomotiewe is gebou deur Linke-Hofmann Werke, Breslau en in diens gestel in 1929 in Kaapstad. Omrede hulle nie die diens kon lewer waarvoor hulle ontwerp was nie, is die lokomotiewe na Stanger in KwaZulu-Natal gestuur. 'n Paar is in 1970 na Port Elizabeth gestuur waar hul diens gedoen het, totdat almal uit diens onttrek is teen 1972.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine