duimnael|links|Koningin Victoria se standbeeld voor Port Elizabeth se hoofbiblioteek. duimnael|Koningin Victoria se standbeeld voor die parlementsgebou in Kaapstad.

'n Standbeeld van koningin Victoria staan op die terrein van die Parlementsgebou in Kaapstad. Dit is 'n werk van sir Thomas Brock en opgerig tydens die koningin se goue jubileum. In 1887 het sir Hercules Robinson die voetstuk en op 21 Januarie 1890 sir Henry Loch die standbeeld onthul.

Peter Blum sê in sy gedig Oor monnemente gepraat (sic):

In Port Elizabeth, Durban, Pietermaritzburg en in Kimberley is daar ook standbeelde van koningin Victoria.

Kategorie:Beeldhouwerke Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad Kategorie:Geboue en strukture in Port Elizabeth Kategorie:Kimberley Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika