duimnael|'n Kaart van Antieke Egipte. Benede-Egipte (Arabies: مصر السفلى, Maṣr el-sofla) is die noordelikste streek van Egipte: die vrugbare Nyldelta tussen Bo-Egipte en die Middellandse See. Dit sluit die hedendaagse Egiptiese hoofstad, Kaïro, in.
Geskiedenis Benede-Egipte was in die tyd van Antieke Egipte bekend as Ta-Mehoe, "Land van die Papirus". Dit was verdeel in 20 nomosse (distrikte); die eerste nomos was el-Lisjt. Die streek se simbole was die rooi desjret-kroon, die papirus en die by.
Die hoofstad van Benede-Egipte was Memphis.
Sien ook Bo-Egipte Memphis Antieke Egipte
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Antieke Egipte Kategorie:Geografie van Egipte
it:Geografia dell'antico Egitto#Basso Egitto