duimnael|links|Die George Grey-standbeeld voor die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika duimnael|Die George Grey-standbeeld van nader afgeneem
'n Standbeeld van sir George Grey staan in die Kompanjiestuin in Kaapstad voor die deur van die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika. Die inskripsie lui bloot “Sir George Grey K.C.B. Governor 1854-1861”. Grey het sy eie boekery, die Grey-versameling, aan hierdie biblioteek nagelaat. William Calder-Marshall van Londen het die beeld in 1863 voltooi.
Kategorie:Beeldhouwerke Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika