Lag met Wena: ’n Afrikaanse Filmkonsert is 'n Afrikaanse rolprent wat op 13 April 1977 deur Brigadiers Films uitgegee is. Verna Vels het die draaiboek vir die film geskryf. Die hoofrolspelers is Wena Naudé, Tobie Cronje en Regardt van den Bergh.

Genre Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk op nie.

Hoofrolspelers Wena Naudé as haarself Tobie Cronje as doktor Regardt van den Bergh as Ben Sann de Lange as Sann Chris du Toit as Titus Nilo Naudé-van Zyl as helper (gekrediteer as Nilo Mostert)

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente