Gebeure In die Mitridatiese Oorlog word die eiland Delos aangeval. Die eiland verloor sy status as handelssentrum.Delos, Carthage, Ampurias: The Housing of Three Mediterranean Trading Centres, , L'ERMA di BRETSCHNEIDER, 2005, , , 396 bls 6 Oktober -- Lucullus verslaan Tigranes II van Armenië op opsienbarende wyse. Hy het 16 000 grondtroepe teenoor 150 000 van Triganes wat ook 55 000 ruiters het. Die Romeine verloor net vyf mans, die Armeniërs 100 000 mans en die meeste ruiters.Ancient Rome: a sourcebook Routledge, 2013, , In 'n Romeinse volkstelling het die aantal mans toegeneem tot 910 000.The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, , Routledge, 2016, ,

Geboortes Cleopatra VII († 30 v.C.).

Sterftes

Verwysings