Tweeletter-hiërogliewe is Egiptiese simbole wat uit twee letters bestaan – dit kan ’n kombinasie van klinkers of medeklinkers wees. In geskrewe Egipties is daar drie soorte hiërogliewe: eenlettertekens, wat een waarde voorstel (dus die alfabettekens), tweeletter- en drielettertekens.
Algemene tweeletter-hiërogliewe
TweelettertekensAw Ab Ax E9 D54 ib Z11 nw / A27 in ir A48 M40 V15 aA F16 aq aD wA wa wp wn wr wD bA bH pA pr pH T9 / T10 / mA mi mw mn T1N36 mr Ab mH ms mt G14 / md nb nm M22-M22 nH ns nD rw rs HA Hw Hp N41Hm Hn Hr W14 HD xA xa D43 xtXA Xn D33 Xr G39 V16 V17 sAAa18 sw O50 sn sk F29 / SA Sw Sm Sn V6 Sd qs qd kA km gm gs U30 tA ti tp T8 tm TA D37 di DA Dw Dr Dd
Sien ook Egiptiese eenlettertekens Egiptiese drielettertekens Lys van Egiptiese hiërogliewe
Eksterne skakels Lang lys Egiptiese tweelettertekens 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Egiptiese hiërogliewe