Drieletter-hiërogliewe is Egiptiese simbole wat uit drie letters bestaan – dit kan ’n kombinasie van klinkers of medeklinkers wees. In geskrewe Egipties is daar drie soorte hiërogliewe: eenlettertekens, wat een waarde voorstel (dus die alfabettekens), tweeletter- en drielettertekens.

Algemene drieletter-hiërogliewe

DrielettertekensM1 iwniswawtapranxP6aSAwAHwAswADwabP4 wHmwsrN9 mAanbwnfrnTrrwDHqAHtpxprxntxrpxrwxsfXnmZ9 T11 sbAsprM44 zmAS29 (S29)snDxrpT32 sSmstpsDmSpsSmaSmsO42 grgDbA

Sien ook Egiptiese tweelettertekens

Eksterne skakels Lang lys Egiptiese drielettertekens 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Egiptiese hiërogliewe